Welkom by Nelspruit Lodge

Leiers in Gaste Huis en Lodge akkommodasie in Nelspruit

Gerieflik geleë naby aan die roetes na Mosambiek, die groter Laeveld area, hospitale, Nelspruit sentrale besigheids area en slegs ‘n paar minute se ry vanaf I'langa & Riverside Winkelsentrums. By Nelspruit Lodge kan naweekgaste, besigheidsgaste, toeriste en vakansiegangers ontspan in n gemaklike, gerieflike ontspannende atmosfeer terwyl hulle ons vriendelike diens geniet.

Nelspruit Lodge bied aan gaste ‘n 24 uur CCTV bewaking en sekuriteits diens, veilige parkering en toegangsbeheer. Daar is ook 24 uur hoë spoed WI-FI, faks en kopie dienste beskikbaar vir alle gaste by ons 24 uur ontvangs. Ys, wassery dienste en vervoer op ‘n daaglikse basis kan per versoek gereel word. Ons word gereel na verwys as die nr 1 selfsorg akkommodasie in Nelspruit. Beste van als ons voorsien ook bed en ontbyt. Die keuse is joune. Sien asb ons konferensie dienste pakkette hier.